Twee Harte, Een Liefde, vir Altyd saam op 'n Nuwe Avontuur.
SATERDAG, 28 NOVEMBER 2026
SMITH BRUILOF
Slightly Nutty, Bloemfontein
Daar is beskikbare akkomodasie redelik naby aan die troulokaal.
Navrae kan gerig word by Leoné
FYNER DETAIL
SEREMONIE
Gaste word vanaf 15h30 verwelkom.
Seremonie begin 16h00
KLEREDRAG
Ons sien daarna uit om julle op julle mooiste te verwelkom terwyl ons liefde vier.
Elegant en semi-formeel sal perfek by die geleentheid pas.
METGESELLE & KINDERS
Om ons viering intiem te hou, is die troue slegs vir die gaste wat deur die bruidspaar uitgenooi is.
Ons viering sal ook 'n volwassenes-alleen geleentheid wees.
KONTANT KROEG
Ons voorsien heerlike kos en wonderlike geselskap.
Drankies sal beskikbaar wees by die kontantkroeg vir elkeen se eie sak.
RSVP
Liewe vriende en familie, ons sal dit baie waardeer as julle asb voor of op die aangeduide datum kan RSVP.
Indien ons teen daardie datum geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanneem dat julle ongelukkig nie die spesiale dag sal bywoon nie.
Bevestig asseblief bywoning teen 30 September 2026
Geskenk Wens
Julle liefde, ondersteuning en teenwoordigheid beteken die wêreld vir ons.
Indien julle ons graag met 'n geskenk wil bederf, sal 'n geldelike bydrae tot ons toekoms saam opreg waardeer word.
Bank Besonderhede
Bank: Capitec
Rekening Nommer: 2350919133
Verwysing:
Jou Naam